Tuisblad Vaalweekblad verspreiding
MCS24
Vaalweekblad verspreiding PDF Print E-mail
MCS24 Kontaksentrum behartig voortaan Vaalweekblad se verspreiding. Maak gerus kontak met die sentrum indien u as 'n intekenaar wil registreer of as u probleme met die verspreidingsdiens ondervind.
Maak gerus gebruik van die volgende kontakbesonderhede:
* Skakel MSC24 by 0860 109 552.
* Stuur ΓÇÖn faks na (011) 877 5690.
* Stuur ΓÇÖn epos na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .
* Of SMS die woord Vaal en DIENS of NUUT aan 33401 en MSC24 sal u terugskakel.
* Vir agente-navrae, skakel 0860 109 553