Tuisblad Algemene Nuus
Algemene Nuus
- Van Vaaldriehoek tot Japan PDF Print E-mail
Friday, 03 September 2010 15:17

Sharon Tlhomelang
VEREENIGING. – Die gesegde lui van hier tot Timbuktu, maar vir Thomas Cronjé (45) is dit vanuit die Vaaldriehoek tot Japan.
Thomas, ‘n gebore en getoë Vaaldriehoeker, is tans eerste sekretaris: politiek by die Suid-Afrikaanse ambassade in Japan. Hy het tydens die Sokker-wêreldbeker besoek kom aflê om voorbereidings te tref vir die koms van die Japannese sokkerspan in die Suid-Kaap.

Read more...
 
- Span die vlerke vir pret PDF Print E-mail
Friday, 03 September 2010 15:16

Sarie van den Berg
VEREENIGING. – Die jaarlikse Vaal Lugskou vind Sondag (5 September) by die Vereeniging Lughawe in Roshnee (Ou Johannesburg-roete) plaas. Die lugskou beloof om weer ‘n opwindende geleentheid te bied vir lugvaart-geesdriftiges.

Read more...
 
Geluk aan ons wedstrydwenners: PDF Print E-mail
Friday, 03 September 2010 15:15

* Die volgende lesers wen dubbelkaartjies na Robbie Wessels se vertoning, Afrika Sonsak, by die Emerald Resort & Casino op 10 September: Johan van der Schyff, Yolandie Kuhn, Jose Panoias, Derik van Bruggen en Johan Neethling. Baie geluk! Skakel Marli Wolmarans by (016) 982 8063 vir reëlings om u kaartjies op te eis.

* Mariska Storm en Susan Steyn wen dubbelkaartjies na Dowwe Dolla se vertoning by Vereeniging Barnyard op 10 of 11 September. Skakel Alishia van Deventer van Storm Rekordz by 084 635 4717 vir inligting oor hoe om jul kaartjies te kry.

* Die volgende lesers wen Armand Hofmeyr se CD Foto's en briewe: Tollie Scholtz, Reynie (van onbekend), Rentia Faure en Elmarie (van onbekend). Skakel Sharon, Noleen of Retha by (016) 950-7000 of 083 246 0523 om u CD op te eis.

 
Geen rolstoel of kierie kan hierdie miere keer nie! PDF Print E-mail
Friday, 03 September 2010 15:13

Retha Fitchat
VEREENIGING. - Vir mense wat gedink het senior burgers is mense wat net met gevoude handjies in die son sit, wag daar 'n ontnugtering. By Avondrus is dit behoorlik 'n woelige miernes soos die inwoners en personeel beplan aan 'n reuse-Oktoberfees wat op die groot perseel gaan plaasvind.

Read more...
 
- Gee ‘n kombers in 2010 PDF Print E-mail
Friday, 03 September 2010 15:05

VANDERBIJLPARK. - Carpe Diem Media, in samewerking met IFM 102.2 FM en Vaalweekblad het onlangs komberse ingesamel vir mense in nood. Werknemers en bekendes het gedurende een van die koudste winters die afgelope seisoen, buite die Vaal Mall in ysige winterkoue 'n gesamentlike projek van stapel gestuur om soveel komberse as moontlik in te samel. Die harte van die Vaaldriehoekse publiek was diep geraak en talle mense het kom gee sonder om iets terug te verwag.

Read more...
 
<< Start < Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next > End >>

Page 1 of 20