|
|
|
- Romanz en Drakies binnekort in die Vaal |
|
|
|
|
Friday, 03 September 2010 15:06 |
|
SASOLBURG. - Die baie gewilde Afrikaanse musiekgroep Romanz snoer hierdie maand kragte saam met die internasionaal bekende Drakensbergse Seunskoor. Hierdie kombinasie gaan sorg vir ‘n musiekervaring soos min. En dis hierdie keer ook vir Vaaldriehoekse musiekliefhebbers beskore! |
|
Read more...
|
|
- Die ATKV word 80 jaar oud |
|
|
|
|
Friday, 03 September 2010 15:01 |
|
Die ATKV het onlangs sy tagtigste bestaansjaar gevier. Mnr. Japie Gouws, besturende direkteur van die ATKV-groep, vertel dat die ATKV op 19 Augustus 1930 deur twaalf werknemers van die destydse Spoorweë & Hawens gestig is as die “Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (SAS & H)”, met Sybie van der Spuy as die eerste voorsitter. |
|
Read more...
|
|
|
- Robbie Wessels 'ontprop' Leeuloop vir Emerald se diere |
|
|
|
|
Friday, 27 August 2010 14:19 |
|
Die bekroonde Afrikaanse musikant en liedjieskrywer Robbie Wessels gaan eersdaags 'n "ontpropte" konsert aanbied in die Emerald Resort & Casino se natuurreservaat. Die vertoning, Afrika Sonsak, genoem na Wessels se nuutste album, vind plaas op 10 en 11 September. |
|
Read more...
|
|
- Meesters se mooiste musiek 'n moet |
|
|
|
|
Friday, 27 August 2010 14:17 |
|
Die Sasolburg Sanggroep bied hierdie jaar weer “Mooiste van die Meesters” op 10 en 11 September in die Etienne Rousseau-teater aan. Die sanggroep is in September 1981 deur Hans Bresser, Mientjie Janse van Vuuren en Hanlie du Toit (Pienaar) gestig. Ansie Papenfus, ‘n plaaslike orrelis en musiekonderwyseres, is destyds genader om die afrigting en begeleiding te behartig en die groep het reeds in Desember daardie jaar hul eerste Kersuitvoering in die plaaslike biblioteek gelewer. |
|
Read more...
|
|
|
|
|
<< Start < Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next > End >>
|
|
Page 1 of 16 |