Tuisblad Briewe
Briewe
- Stakers is baie selfsugtig PDF Print E-mail
Friday, 03 September 2010 15:14

Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, skryf:
Die dood van weerlose siekes en onskuldige babas as gevolg van die staatsdiensstaking is die ergste vorm van selfsugtigheid. Dit getuig van uiters onprofessionele gedrag van Suid-Afrikaanse gesondheidswerkers. ’n Suid-Afrikaanse samelewing wat hierdie tipe voorvalle duld, is ’n samelewing in krisis met baie ernstige morele- en dissiplinêre probleme.

Read more...
 
- Elke saak het twee kante PDF Print E-mail
Friday, 03 September 2010 15:09

Rugbyliefhebber skryf per SMS:
Ek wens die oningeligte mense wat soveel te sê het oor die HTS Vereeniging se rugby wil na die feite gaan kyk en ophou hul onkunde en vooroordele aan die groot klok hang.

Read more...
 
- Pasop vir die twee PDF Print E-mail
Friday, 03 September 2010 15:03

Sonia van Vanderbijlpark skryf per SMS:
Ek wil lesers net waarsku teen gevaarlike bestuurders! Pasop vir die twee: 'n beige en oranje Mercedes Benz en 'n bus. Die registrasienommers is onderskeidelik CRN870GP en ZBR019GP. Hulle ry elke oggend vanaf die brandweer se kant in Faraday-boulevard af na die hostel toe langs die Laerskool Totius.

Read more...
 
- Flawed media better than controlled media PDF Print E-mail
Friday, 03 September 2010 14:53

Frank du Toit writes via email:
One should never give up rights as you never get them back. That applies to press freedom too.
There is little opposition to the government in this country except from Cape Town. I fear what small opposition there is,  is easily intimidated because they are not seen as speaking for the majority. The responsibility therefore falls heavily on the media to fill the important watchdog role. Where else can the opposition, disgruntled black voters, ordinary members of the ruling party, etc, express themselves but in the media?

Read more...
 
- Baie dankie vir steun en bystand PDF Print E-mail
Friday, 27 August 2010 14:25

Giel Meyer van Vanderbijlpark skryf:
Hiermee wil ons as ouers van Wilmar Meyer, eerstespan rugbyspeler van die Hoërskool Transvalia, ons dank uitspreek oor die wyse waarop Wilmar hanteer is tydens sy besering wat hy opgedoen het in Tzaneen teen HS Ben Vorster in Beeld se semi-finaal.

Read more...
 
- Openbare toilet in Shakespearestraat PDF Print E-mail
Friday, 27 August 2010 14:21

DA-raadslid Gerda Senekal van Wyk 10 in Emfuleni, skryf:
Dis nou amper drie jaar terug dat daar besluit is om openbare toilette in die Emfuleni-gebied wat nie meer in gebruik is nie, te sloop.

Read more...
 
- Korrupsielyn in werking PDF Print E-mail
Friday, 27 August 2010 14:16

Mari Myburgh, voorsitter van die Emfuleni Belastingbetalersunie, skryf:
‘n Nasionale anti-korrupsie lyn is op 18 Augustus in werking gestel. Ek het in die verlede al heelwat oproepe ontvang van inwoners wat korrupsie wil rapporteer, maar dit nie skriftelik wil doen nie uit vrees vir vervolging.

Read more...
 
- Mev. B.S. skryf: PDF Print E-mail
Friday, 27 August 2010 14:12

Ek bly op die oomblik in my dogter se huis in Drie Riviere-Oos. Gedurende die afgelope 20 dae was hier al vyf inbrake in ons gebied - party gedurende die dag by mense wat werk; ander gedurende die nag en by sommige mense al twee keer na mekaar.

Read more...
 
- Wall is only bridge from parent to Welfare PDF Print E-mail
Thursday, 19 August 2010 15:53

Ms Michelle Stephonson of Jessica’s Wall of Life writes:
Regarding questions about why a baby was given up for adoption to parents abroad (Vaalweekblad August 4-6), I would hereby like to set the record straight:

Read more...
 
- Elize van die Vaaldriehoek skryf: PDF Print E-mail
Thursday, 19 August 2010 15:37

'n Dierbare kollega van my se vrou is onlangs gediagnoseer met kanker. Ek het my kollega gehelp om inligting na te speur oor die betrokke terapie, medikasie, simptome en moontlike verligtingshulp. Tydens hierdie "navorsing" het ek ontdek dat oorsese webtuistes ons Suid-Afrikaners ver vooruit is want daar was blogs waarop kankerpasiënte en hul geliefdes met ander mense kan gesels.

Read more...
 
- Tussenverkiesing in Wyk 5 Vanderbijlpark PDF Print E-mail
Thursday, 19 August 2010 14:55

Roelie Groenewald, leier van die DA-koukus in Emfuleni, skryf:
Met al die kandidate se gesigte nou op die lamppale in Wyk 5 Vanderbijlpark is dit duidelik dat die kieser op Woensdag 25 Augustus 2010 'n keuse het tussen drie partye.

Read more...
 
- Storm in a teacup or a bomb - fence PDF Print E-mail
Thursday, 19 August 2010 14:48

Vereeniging resident writes:
The cause of a racial storm brewing between Roshnee and Rust-ter-Vaal is a palisade fence the Asians of Roshnee have raised to separate themselves from the less affluent "coloured" enclave of Rust-ter-Vaal. The question this raises is - who is the local government going to side with?

Read more...
 
Linnette Badenhorst, Vryheidfront Plus kandidaat, Wyk 5 skryf: PDF Print E-mail
Thursday, 19 August 2010 14:44

Graag wil ek namens die Vryheidsfront Plus net baie dankie sê aan die inwoners van Wyk 5 dat hulle self die infrastruktuur in die wyk herstel, maar ons glo dat dit steeds die verantwoordelikheid van die munisipaliteit is om dit te doen en dat die belastingbetalers se geld daarvoor aangewend moet word.

Read more...
 
Corrie van Vanderbijlpark skryf: PDF Print E-mail
Thursday, 19 August 2010 14:43
Ek wil graag 'n ondersteuningsgroep stig vir volwasse persone wat ernstige breinkanker het of gehad het.
In 2009 is 'n breinkankergewas by my seun verwyder. Hy kan nie weer werk nie en is derhalwe verveeld by die huis. Ek beoog om vir die volwasse persone, met behulp van professionele hulp, 'n werkwinkel te skep.
As jy voel jy wil deel hiervan wees of net om met ander mense te gesels, skakel my asseblief by (016) 976-5536.

 
<< Start < Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Next > End >>

Page 1 of 9