|
|
|
- New Consumer Law: how it will affect you |
|
|
|
|
Friday, 03 September 2010 15:00 |
|
We as consumers have a history of struggling to get the service we are entitled to. This will hopefully change on October 24, when the new Consumer Protection Act (CPA) comes into effect. In this article, Yusuf Boda, Manager (Legal department) of the company Legal & Tax tells readers how the new law will give all consumer more muscle where it comes to business transactions.
|
|
Read more...
|
|
- Local entrepreneurs’ last chance to win big bucks |
|
|
|
|
Friday, 03 September 2010 14:47 |
|
A cool R100 000 awaits the overall winner in the Sanlam/Business Partners Entrepreneur of the Year Competition! Local business owners who fancy their chances of winning the top prize in this prestigious competition need to get moving as close on this week. |
|
Read more...
|
|
|
- SDU vier vroue-maand met swier |
|
|
|
|
Friday, 27 August 2010 14:20 |
|
VANDERBIJLPARK. – Dit is Vrouemaand en die Skills Development Unit (SDU) van die Vaaldriehoekkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU Vaaldriehoek) beplan 'n bederf-oggend vir alle vroue. Tydens hierdie sprankel-geleentheid sal vroue van regoor die streek byeenkom om gesellig saam te kuier en in die boodskap van bemagtiging en die skep van geleenthede te deel. |
|
Read more...
|
|
- Eiendom onwettig opgeraap en verhuur |
|
|
|
|
Friday, 27 August 2010 13:42 |
|
Izolde Pistorius VANDERBIJLPARK. - Twee vernuftige "sakemanne" wat huisvesting op 'n beweerde skelm en onwettige manier bekom en dit dan aan studente uitverhuur om hulself te verryk, het eiendomsagente en inwoners in die dorp boos. Vaalweekblad se susterskoerant, Ster, het onlangs daaroor berig. Die probleem neem tans egter sulke ernstige afmetings aan dat dit besig is om die dorp se agteruitgang te beteken, sê inwoners. Hulle vrees dat die gebiede waar die mans tans sake doen, in 'n "tweede Bedworthpark" gaan ontaard. |
|
Read more...
|
|
|
|
|
<< Start < Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next > End >>
|
|
Page 1 of 10 |