|
|
|
- Gabriel takes to the air |
|
|
|
|
Friday, 03 September 2010 14:55 |
|
VANDERBIJLPARK. - Gabriel shock absorbers, part of the Control Instruments group and South Africa’s leading shock absorber brand, invites all Vaalweekblad readers to the aerobatic display at the Wheels at the Vaal show on the September 4 and 5. The pilots, who have thousands of hours of flying time, do precision aerobatic displays across the country focusing on precision flying and safety. The Gabriel shock absorber brand is associated with the aerobatic display because of the product’s emphasis on safety, precision and performance. |
|
- Volkswagen CC now offers space for five |
|
|
|
|
Friday, 03 September 2010 14:51 |
|
The sporty and elegant Volkswagen Comfort Coupe (CC) is now available as a standard five-seater. The rear seat previously designed to seat two people can now comfortably accommodate three persons. The new feature is Volkswagen’s response to requests by customers to give the Volkswagen CC a convenient every-day use by adding an extra seating position. |
|
Read more...
|
|
- Chevrolet total sales up 28 percent |
|
|
|
|
Friday, 03 September 2010 14:50 |
|
Chevrolet delivered a total of 139,916 vehicles in July, a 12 percent gain year over year. Due to sustained demand across the Chevrolet lineup, calendar year-to-date sales are up 28-percent compared to 2009. |
|
Read more...
|
|
- Jeep Wrangler Unlimited 3.8L Auto “Mountain Edition” |
|
|
|
|
Friday, 03 September 2010 14:46 |
|
Chrysler South Africa has extended the best-selling Jeep range by adding one special addition: the Jeep Wrangler Mountain. This derivative adds to the comprehensive range of Jeep product already available in South Africa. “Customers’ growing demand for accessories and pre-accessorised vehicles has led us at Chrysler South Africa to conclude that there is a large untapped market for such specific derivatives. |
|
Read more...
|
|
- Wheels at the Vaal-fees vier vanjaar sy tiende verjaardag |
|
|
|
|
Friday, 27 August 2010 14:22 |
|
Mauritz Meyer Die Vaal ou Wieleklub se jaarlikse Wheels at the Vaal-fees vier vanjaar sy tiende verjaardag. Die klub is baie trots daarop dat die fees elke jaar groter en beter word. Die toeskouers wat elke jaar getrou die fees bywoon, sal beslis vanjaar die beste fees ooit beleef. Die aantal uitstallers neem toe en daar is vanjaar ‘n groter verskeidenheid om in die smaak van almal te val. Die fees het onder die toeskouers bekend geword as die Vaaldriehoek se eie Aardklop met sy eie karakter. Dit is ‘n gesinsfees in die ware sin van die woord en die organiseerders is baie trots daarop dat die toegangsfooie na tien jaar nog dieselfde is. Die fees is nie ‘n fondswerwingsveldtog nie, maar die hoofdoel is om dit die mees bekostigbare geleentheid te maak. Daar is dus geen rede om tuis te bly nie, want almal kan dit bekostig. |
|
Read more...
|
|
- Pa- en dogter-kombinasie saam by fees |
|
|
|
|
Friday, 27 August 2010 14:14 |
|
Mauritz Meyer VANDERBIJLPARK. - Dit is weer Wheels at the Vaal-tyd. Die opgewondenheid onder die versamelaars is baie groot vir vanjaar se tiende verjaardagfees, wat op 4 en 5 September plaasvind by die Noordwes-Universiteit se Vaaldriehoekkampus. Te oordeel aan die navrae van die publiek dui alles daarop dat ‘n rekordgetal mense die fees gaan bywoon. Die statiese enjins is altyd ‘n groot aantrekkingskrag en dié deel van die fees spog daarmee dat hulle voorheen reeds die wêreldrekord opgestel het vir die meeste statiese enjins wat gelyktydig loop. Sedert die rekordpoging is daar ‘n besondere band gelê tussen die versamelaars en hulle daag in hul honderdtalle op. Vanjaar gaan geen uitsondering wees nie - as jy goed is is jy goed! |
|
Read more...
|
|
|
- Audi se elegante RS5 binnekort hier! |
|
|
|
|
Thursday, 19 August 2010 15:33 |
|
Audi-liefhebbers begin al asem ophou want in Oktober kom die nuwe RS5 in Suid-Afrika aan! Plaaslike motorkenners sien met groot verwagting uit na di‚ pragtige, elegante koepee, wat in die buiteland as een van die "mooiste motors" beskryf word wat nog ooit deur voertuigstileerders opgelewer is. |
|
Read more...
|
|
- Te waardevol vir 'taxi' |
|
|
|
|
Thursday, 19 August 2010 15:31 |
|
Mauritz Meyer VANDERBIJLPARK. - Hierdie week vat ons die pad met ‘n Volkswagen Kombi, maar dit is nie sommer ‘n gewone Kombi nie; dit is 'n gesogte versamelaars-item wat te waardevol is om ‘n "taxi" te kan wees. |
|
Read more...
|
|
- Spykerman spog met sy alombekende trekkertjie |
|
|
|
|
Friday, 13 August 2010 14:08 |
|
Mauritz Meyer Hierdie week word u genooi om die pad te vat saam met Norman Spykerman van Vereeniging. Dit is met ‘n vreemde soort voertuig, maar dit gaan beslis ‘n ondervinding wees. Die voertuig is by die jongspan gewild, want hiermee word die bekende dromtrein elke jaar by die Wheels at the Vaal Fees getrek. |
|
Read more...
|
|
Friday, 13 August 2010 14:03 |
|
Rolls-Royce het pas aangekondig dat ’n sterk voortgesette vraag na al sy motormodelle tot rekordproduksiegetalle vir die maatskappy gelei het. |
|
Read more...
|
|
- Honda brings the 'King of the Road' back to SA |
|
|
|
|
Friday, 13 August 2010 13:47 |
|
Honda South Africa last week announced that the GLH1800 or "Goldwing" - as it is more commonly known - has been reintroduced to the SA market. With its distinctive good looks, unique flat-six engine and advanced comfort and safety technologies the Gold Wing still reigns as the world’s most advanced and full-featured touring motorcycle. This year the ‘King of the Road’ is offered in two beautiful new colours that emphasize its sophistication. |
|
Read more...
|
|
- Suzuki se verlore seun keer terug |
|
|
|
|
Sunday, 08 August 2010 19:23 |
|
Ettienne van Rensburg VANDERBIJLPARK. – Die viertrekvoertuigmark is waarskynlik een van die mededingendste segmente binne die Suid-Afrikaanse motorbedryf, maar een ding is seker - dat die terugkeer van Suzuki se Verlore Seun, die Grand Vitara, – na ’n afwesigheid van vier jaar - ’n groot makietie geregverdig het. |
|
Read more...
|
|
|
|
|
<< Start < Prev 1 2 3 4 5 6 Next > End >>
|
|
Page 1 of 6 |