Tuisblad Skole
Skole
- Laerskool Kollegepark se rugby-trots PDF Print E-mail

VANDERBIJLPARK. - Die 2010 rugbyseisoen was 'n uitstaande jaar vir die Laerskool Kollegepark.
Die o/10-span het die jaar op 'n hoogtepunt afgeskop deur die B-afdeling van die Super 12 vir laerskole (Ou Transvaal) vir die tweede agtereenvolgende jaar te wen. Ook tydens hierdie byeenkoms het die o/11-span tweede geëindig en die o/9-span derde.

Read more...
 
- Vaalweekblad/Transvalia se ope skaaktoernooi PDF Print E-mail

VANDERBIJLPARK. - Die Hoërskool Transvalia het op 1 Mei vir die vyfde agtereenvolgende jaar daarin geslaag om ’n uiters suksesvolle gegradeerde skaaktoernooi aan te bied. Nie eers die gure weer kon die spelers se geesdrif stuit om deel te neem nie. Daar was 122 skaakspelers wat die dag gespeel het en die Valia-skou verlede Saterdag geniet het.

Read more...
 
- Nuwe spog sportsentrum PDF Print E-mail

Petro-Anne Morkel
Die Hoërskool Transvalia spog met ‘n nuwe sport-ontwikkelingsentrum, volledig toegerus met ‘n gimnasium.
Die gimnasium sal vanaf hierdie maand oop wees vir die publiek. Die koste is R80 per kind en R100 per volwassene per maand.
Daar word beoog om by die sentrum ‘n Sharks Sateliet Akademie te stig, sowel as ‘n atletiekklub. Dit sal die eerste sentrum van sy soort in die Vaaldriehoek wees.

Read more...
 
- Prestasies moet aansteeklik wees PDF Print E-mail

Yvonne MuLLER
MEYERTON. - Verteenwoordigers van die top 12 skole in Sedibeng-Oos wat spog met die beste 2009 matriekuitsale in die distrik is onlangs by die Hoërskool Dr. Malan se restaurant onthaal.

Read more...
 
- Dis weer Totius Aandreeks-tyd!! PDF Print E-mail

VANDERBIJLPARK. - Om die 2010 rugby- en netbalseisoen vir laerskole af te skop, bied die Laerskool Totius in Vanderbijlpark weer sy gewilde rugby- en netbalaandreeks aan.

Read more...
 
<< Start < Prev 1 2 Next > End >>

Page 1 of 2